Ou bloed (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Thys Krige is al vyftien jaar op die spoor van sy pa se moordenaar. Keer op keer bevind hy hom in 'n doodloopstraat. Krige het in sy soektog 'n vennoot waarvan hy nooit geweet het nie en hierdie mens glo nie net in bloedige en grusame geregtigheid nie, hy...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 17.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Ou bloed (ePub)“
Thys Krige is al vyftien jaar op die spoor van sy pa se moordenaar. Keer op keer bevind hy hom in 'n doodloopstraat. Krige het in sy soektog 'n vennoot waarvan hy nooit geweet het nie en hierdie mens glo nie net in bloedige en grusame geregtigheid nie, hy gee uitvoering daaraan. Venter lei die leser na tonele wat die bloed laat stol, na die donker en droewe wêreld van dwelms en kinderhandel. En ja, daar is 'n vrou, een wat al 'n pad saam met Krige geloop het.
Autoren-Porträt von Peet Venter
Peet Venter se eerste roman, Die Alleenlopers, is in 1979 gepubliseer deur Nasionale Pers. Daarop volg 'n verdere nege werke, meestal speurrillers, maar ook geskiedkundige verhale, asook 'n aantal kortverhale in verskeie bundels, almal gepubliseer deur JP van der Walt / LAPA Uitgewers. 'n Verskeidenheid kort- en vervolgverhale verskyn ook in Keur. Venter is aan 'n raadgewende ingenieursfirma in Pretoria verbonde. Hy woon op sy plaas in die Dinokeng-bewaria.
Bibliographische Angaben
- Autor: Peet Venter
- 2013, 211 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0799361577
- ISBN-13: 9780799361575
- Erscheinungsdatum: 01.06.2013
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 1.77 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam geniessen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Ou bloed"
0 Gebrauchte Artikel zu „Ou bloed“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Ou bloed".
Kommentar verfassen