Die derde graf (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Gawie Calitz ontdek die afgeleë plaas waar 'n voorsaat in 1927 met 'n diamantfortuin verdwyn het - en dan verdwyn hý ook. Tromp Faber, eks-polisieman en familievriend, kan moontlik 'n martelende selfverwyt oor sy boesemvriend se dood besweer deur Gawie te...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 17.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Die derde graf (ePub)“
Gawie Calitz ontdek die afgeleë plaas waar 'n voorsaat in 1927 met 'n diamantfortuin verdwyn het - en dan verdwyn hý ook. Tromp Faber, eks-polisieman en familievriend, kan moontlik 'n martelende selfverwyt oor sy boesemvriend se dood besweer deur Gawie te vind, maar in sy weg lê 'n maalkolk van grootskaalse korrupsie en gewetenlose moord wat hom en ander na aan hom gaan insuig.
Autoren-Porträt von Calvyn van Niekerk
Calvyn van Niekerk was onder meer verhaleredakteur en skrywer by Die Brandwag en Republikeinse Pers, verhaleredakteur van Ster en later redakteur van Keur. Hy is die skrywer van honderde tydskrifverhale, twee jeugverhale, 'n rits radio-vervolgverhale en twee TV-reekse vir Afrikaanse Jeugdrama. Hy en sy vrou woon deeesdae in Kaapstad, na 24 jaar in Johannesburg.
Bibliographische Angaben
- Autor: Calvyn van Niekerk
- 2014, 1. Auflage, 336 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Human & Rousseau
- ISBN-10: 079816347X
- ISBN-13: 9780798163477
- Erscheinungsdatum: 31.01.2014
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 0.41 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Die derde graf"
0 Gebrauchte Artikel zu „Die derde graf“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Die derde graf".
Kommentar verfassen